KENNISGEWINGBORD
Baie welkom by Laerskool Orion
en Orionland kleuterskool!
Hierdie is die skool waar elke kind die geleentheid kry om met sy/haar eie
besondere talente en gawes 'n ster te word in eie reg.
"Die toekoms behoort aan dié wat glo aan die skoonheid van hul drome"

